Die Drukgang

Die Drukgang Die Drukgang is 'n pragtige familie restaurant met heerlike kos en 'n kroeg vol verskeidenheid. Kom kuier gerus saam met ons.

Die dames van die VLU Alldays het Saterdag, 28 Februarie, hul konferensie by Die Drukgang gehou.
02/03/2026

Die dames van die VLU Alldays het Saterdag, 28 Februarie, hul konferensie by Die Drukgang gehou.

🌿 Baie dankie aan die Dames van VLU Legkraal 🌿  Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor die Dames van die...
02/10/2025

🌿 Baie dankie aan die Dames van VLU Legkraal 🌿

Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor die Dames van die VLU Legkraal vir die skenking van ’n pragtige wildepruimboom. Hierdie boom sal met sorg op ’n spesiale plek hier by Die Drukgang geplant word.

Dit was vir ons ’n groot voorreg om julle op 18 September hier by Die Drukgang te ontvang.

05/09/2025
11/08/2025

Address

Plaas De Ruigte
Vivo
0924

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 10:00 - 12:00
Wednesday 10:00 - 12:00
Thursday 10:00 - 12:00
Friday 10:00 - 12:00
Saturday 10:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Drukgang posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Drukgang:

Share