24/04/2026
Maak gereed vir 'n klassieke Hansie & Grietjie gekookte middagete, met ál jou gunstelinge: heerlike sop en brood om die koue weg te hou, lamsboud, hoenderpastei, en dan nog lekker tradisionele malvapoeding... Jy kry nie meer nostalgies as dit nie! Kom geniet ons gewilde Sondagmiddagete hierdie Sondag, 26 April - bespreek sommer nou by Pam: 082 215 7067. 🤍🍴