Venter's Deel van Deelfontein

Venter's Deel van Deelfontein Venter's Deel situated in Vredefort is focused on hunting, family entertainment, team building, con

Indoor braai, entertainment area, swimming pool, boma fire-pit & free Wi-Fi

Bushveld Brake Away Bring your family and friends and enjoy a relaxed bushveld weekend.Venter's Deel van Deelfontein Is ...
01/02/2023

Bushveld Brake Away

Bring your family and friends and enjoy a relaxed bushveld weekend.

Venter's Deel van Deelfontein Is located between Parys and Vredefort right in the heart of the dome.

Venter's Deel van Deelfontein offers 3 beautifull self-catering units that can accommodate 4 guests per unit.

X3 Units R 950.00 per unit per night.
X2 Units R 1200.00 per unit per night.
Minimum X2 nights stay.

Cost include the following
Walking Trails
Game drives
Mountain bike rides
Bird watching
Braai area
Boma
Swimming pool
Darts
Pool table
Fully equipped kitchen
Wood
Ice

Contact Wessel for any inquiries and reservations
083 657 0648
[email protected]

Geloof maak die onmoontlike,moontlik Hoop laat alles ten goede uitwerk in die end Liefde verander die alledaagse in mooi...
24/12/2022

Geloof maak die onmoontlike,moontlik
Hoop laat alles ten goede uitwerk in die end
Liefde verander die alledaagse in mooi
Mag jy die vreugde van al drie
Hierdie seisoen ervaar

Dankie aan elkeen wat ons ondersteun het die jaar

Geseende Kersfees

Venter’s Liefde

Lente is hier...Kom sien hoe die veld weer lewe kry.Bring jou familie en vriende en kom geniet n lekker bosveld wegbreek...
08/09/2022

Lente is hier...Kom sien hoe die veld weer lewe kry.

Bring jou familie en vriende en kom geniet n lekker bosveld wegbreek.

Venter's Deel is geleë tussen Parys en Vredefort reg in die hartjie van die koepel

Venter's Deel bied 3 pragtige selfsorg eenhede aan wat 4 mense elk kan huisves.

X3 eenhede R950.00 per eenheid per nag.
X2 eenhede R1200.00 per eenheid per nag.
Minimum 2 nagte

Kostes sluit die volgende in:
Stap roetes
Wilds ritte
Berg fiets ritte
Voël verkenning
Braai area
Boma
Swembad
Darts
Pool tafel
Toegeruste kombuis
Hout
Ys

Kontak Wessel vir enige navrae en besprekings
083 657 0648

[email protected]

Venter's Deel Bied 3 Pragtige Selfsorg Eenhede Ten Volle Toegerus Eenhede Slaap 4 Mense X 2 Kamers R 1200 Per Nag Per Ka...
04/05/2022

Venter's Deel Bied 3 Pragtige Selfsorg Eenhede Ten Volle Toegerus
Eenhede Slaap 4 Mense

X 2 Kamers R 1200 Per Nag Per Kamer
X 3 Kamers R 950 Per Nag Per Kamer
Minimum Verblyf X 2 Nagte

Kostes Sluit Die Volgende In
Stap Roetes
Wilds Ritte
Berg Fiets Ritte
Voël Verkenning
Braai Area
Boma
Swembad
Darts
Pool Tafel
Toegeruste Kombuis
X 2 Sakke Ys
X 1 Sak Hout

Kontak Wessel Vir Enige Navrae En Besprekings
083 657 0648
[email protected]

Kort jy n naweek weg van die stad en sy lawaai ...Dan is Venter's Deel van Deelfontein net die plek vir jouKom geniet n ...
22/02/2022

Kort jy n naweek weg van die stad en sy lawaai ...Dan is Venter's Deel van Deelfontein net die plek vir jou

Kom geniet n naweek waar die natuur met jou siel gesels en die rustigheid jou maatjie is.

Venter's Deel van Deelfontein is geleeë tussen Parys en Vredefort,
Met 3 pragtige selfsorg eenhede ten volle toe gerus wat 4 mense per eenheid huisves.

X 1 eenheid R 1600.00 per eenheid per aand.
X 2 eenhede R 1400.00 per eenheid per aand.
X 3 eenhede R 1200.00 per eenheid per aand .
Maksimum X 2 nagte.

Om nie uit te mis op n egte Venter's Deel van Deelfontein ervaring nie bespreek nou jou eenheid en kom geniet n rustige bosveld ervaring.

Verblyf sluit die volgende in...Stap Roetes Wilds Ritte Berg Fiets RitteVoël Verkenning Braai Area Boma Swembad Darts Pool Tafel Toegeruste Kombuis Hout Ys
Kontak vir Wessel vir enige navrae en besprekings
083 657 0648
[email protected]

Ek wens vir jou n plaashek Waar deur jou voed pad sal loop sodat jy die hart's vreemde paaie sal agter laat en jou vrede...
14/02/2022

Ek wens vir jou n plaashek
Waar deur jou voed pad sal loop
sodat jy die hart's vreemde paaie
sal agter laat en jou vrede's pad
kan vind...

Gelukkige Valentyns dag aan elkeen van julle mag liefde nie net vandag nie maar elke ander dag aan julle deur kom klop.

Wat is lekkerder as n egte bosveld wegbreek.Kom skop jou skoene uit en geniet die   ervaring soos net Venter's Deel Kan....
01/02/2022

Wat is lekkerder as n egte bosveld wegbreek.
Kom skop jou skoene uit en geniet die ervaring soos net Venter's Deel Kan.

Venter's Deel bied 3 pragtige eenhede aan wat 4 mense per kamer huisves.

X1 Kamer - R1600.00 per kamer per aand
X2 Kamers - R1400.00 per kamer per aand
X3 Kamers - R1200.00 per kamer per aand

Venter's Deel bied verskillende aktiwiteite aan wat sorg vir groot pret vir oud en jonk.

Om nie uit te mis op die egte Venter's Deel ervaring nie bespreek nou jou eenheid en kom geniet n rustige bosveld naweek.

Wessel
083 657 0648

[email protected]

Ek wens vir jou n Land vol helder - geel laggende swart kraal - ogies sonneblomme Wat jou hart sal verwarm en jou dankba...
27/01/2022

Ek wens vir jou
n Land vol helder - geel
laggende swart kraal - ogies
sonneblomme
Wat jou hart sal verwarm
en jou dankbaar laat.
Mag jy weer soos kleintyd
op die damwal sit kaalvoet
in die water en uitkyk oor
die verte.
Ek wens vir jou n plaashuis
vol musiek note wat dans
op die maat van die
windpomp se swei
n tuin vol blomme geure
om jou kruike vol te hou.
Ek hoop jy gooi jou arms in die
lug en lag n diep borrel - lag
vanuit jou binneste
en vry soos hemel voëls
soos die son en reën hul gang
gaan oor maande se dag en nag
hoop ek vir jou n jubelende oestyd.

Address

Venter's Deel Van Deelfontein
Vredefort
9595

Telephone

+27836570648

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Venter's Deel van Deelfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Venter's Deel van Deelfontein:

Share