Villa Rinda by die See

Villa Rinda by die See Self-sorg akkommodasie in die hartjie van die Weskus op Jacobsbaai - kom deel die mooi saam met my, hier by my huisie by die see!

Jacobsbaai self-catering accommodation - Come enjoy rest for your soul, and a feast for your eyes! *************************************************Kyk so bietjie wat ons vir u kan bied, hier by ons huisie by die see. Villa Rinda se deure is oop en ons kan nie wag om die MOOI met jou te deel nie! "Die Flat" is volledig toegerus, en ons ander kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis. Daar is twee braa

ie buite op die stoep, 'n pizza oond, sowel as 'n binne braai, gasstoof, en 'n oond in die kombuis area. Kyk bietjie na ons albums met al ons kamers: https://www.facebook.com/VillaRindaJacobsbaai/photos/?ref=&tab=album

*************************************************
{ We offer self-catering accommodation in the heart of Jacobsbaai on the west coast. Villa Rinda's doors are open, and we are so excited to welcome you! "Die Flat" is fully furnished, and self-catering. The other rooms share a communal kitchen, which boasts a inside braai, gas stove, oven, microwave, and pizza oven! Have a look at what we offer in our albums: https://www.facebook.com/VillaRindaJacobsbaai/photos/?ref=&tab=album }

*************************************************
"Die Flat” https://www.facebook.com/media/set/?set=a.112467174732192&type=3

"Die Honeymoon Suite"
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.112468431398733&type=3


"Die Middelkamer"
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.112469461398630&type=3

"Die Buitekamer"
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.112469808065262&type=3

*************************************************

Oppppie honeymoon suite se stoepShjoe!
08/06/2024

Oppppie honeymoon suite se stoep

Shjoe!

Moooi bly maar mooi ne?Dank die Here vir die blessing van see en sonsondergang!
08/06/2024

Moooi bly maar mooi ne?

Dank die Here vir die blessing van see en sonsondergang!

Om die draai van ons!Ongelukkig reeds uitverkoop, maar VIVA vir shows en ons amazing SA kunstenaars!Groot dinge aan die ...
08/06/2024

Om die draai van ons!

Ongelukkig reeds uitverkoop, maar VIVA vir shows en ons amazing SA kunstenaars!

Groot dinge aan die gebeur by Daai Plekkie in die Weskus

As jy shows wil kyk en lekker blyplek nodig het, dial ons nommer sommer chopchop

“Wees Kalm”

Kyk julle! ‘N nuwe plekkie om die draai van ons!Belowe om ‘n belewenis te wees: kos, kultuur, en views for days!Live sho...
08/06/2024

Kyk julle!

‘N nuwe plekkie om die draai van ons!

Belowe om ‘n belewenis te wees: kos, kultuur, en views for days!
Live shows!

Daai Plekkie in die Weskus

Final days of preparations before we open!

What do you think about our surf and turf platter for two?

Private launch Monday afternoon.

Bookings from the 17th of June..

Bush Lapa Vlooi 2016 - perfek vir jou lip-lekkker naweke weg! KOM die avonture wag!R285 000Kom kyk hoe awesome hy is!!Ju...
28/04/2024

Bush Lapa Vlooi 2016 - perfek vir jou lip-lekkker naweke weg! KOM die avonture wag!
R285 000

Kom kyk hoe awesome hy is!!
Jurie kan alles vir jou wys - bel/whatsapp (083) 265-1551
Marinda Vosloo

23/10/2023

Ons het nog besikikbaarheid vir Desember 2023! Honeymoon Suite, en Middelkamer!

Sonsondergang by Villa Rinda by die See
25/02/2023

Sonsondergang by Villa Rinda by die See

Cocktails by die see! Geen lekkerder Krismis nie! Villa Rinda by die See
04/01/2023

Cocktails by die see! Geen lekkerder Krismis nie! Villa Rinda by die See

Villa Rinda by die See sunset! breathtaking!
04/01/2023

Villa Rinda by die See sunset! breathtaking!

10/08/2022
10/08/2022

Address

Vredenburg
7380

Telephone

+27605470030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villa Rinda by die See posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share