Vegkop Gaste Huis

Vegkop Gaste Huis The property
Family farm situated halfway between Vryheid and Dundee
on the R33. Great break away from the city life. Country side
with Cows, Sheep & Geese.

16/12/2025
08/09/2025
30/08/2025

Die dag toe die Ncome Bloedrivier geword het

Op 16 Desember 1838 het die geskiedenis โ€™n onvergeetlike wending geneem. In die Slag van Bloedrivier is slegs drie trekkers lig gewond, terwyl die volgende dag meer as 3 000 Zoeloekrygers rondom die laer getel is. Die stryd was hewig, die opofferings groot โ€“ en die water van die Ncome het rooi gekleur van die bloed van krygers wat daar gesneuwel het.

Hierdie slag het nie net โ€™n rivier โ€™n nuwe naam gegee nie; dit het ook naam gemaak as die grootste enkele geveg op Suid-Afrikaanse bodem. Elke jaar herinner dit ons aan die erns, die moed en die groot lewensverlies wat ons erfenis gevorm het.

14/11/2024

๐†๐ž๐ฅ๐จ๐Ÿ๐ญ๐ž๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐›๐ž๐ฅ๐จ๐จ๐Ÿ ๐ ๐ซ๐จ๐จ๐ญ ๐จ๐ฉ๐ฐ๐ข๐ง๐๐ข๐ง๐ 

Die Bloedrivier-erfenisterrein hou oudergewoonte Gelofteweek en jy is genooi!

Kom kuier saam op die terrein tussen 10 en 17 Desember en geniet โ€™n week van samesyn saam met jou geliefdes. Ons kamptarief tydens Geloftefees is R80.00 per persoon per nag, R30.00 per kind of student (studentekaart moet asb. getoon word) per nag en voorskoolse kinders is gratis. Jy kan ook al jou benodighede soos brood, melk, hout, houtskool, blits, ys, koeldrank en lekkergoed by die kafeteria aankoop.

Die amptelike program skop op 13 Desember af. Hier volg vanjaar se feesprogram:

Ons het nog verblyf beskikbaar vir gelofte week... slegs 20km van Bloedrivier-erfenisterrein af.083 381 8459
06/11/2024

Ons het nog verblyf beskikbaar vir gelofte week...
slegs 20km van Bloedrivier-erfenisterrein af.
083 381 8459

Waar beter om die Gelofte te onthou as by die Bloedrivier-erfenisterrein?

Waar is jy op 16 Desember?

Kom en wees deel van die Geloftefees 13-16 Desember.

06/11/2024

๐‡๐ž๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐ž๐ฐ๐ž๐ž๐ญ?

Die museum by die Bloedrivier-erfenisterrein het onlangs โ€™n splinternuwe baadjie gekry โ€“ met moderne uitstallings wat ons storie in ons woorde in Afrikaans, Engels en Zoeloe binne historiese konteks verduidelik.

Loer hier na ander besienswaardighede: https://vist.ly/3mkiztf

Kontak ons gerus vir verblyf 083 381 8459
30/10/2024

Kontak ons gerus vir verblyf
083 381 8459

Kom beleef self en sien in jou geestesoog: Die spesifieke plek waar die bekende Gelofte op 15 Desember 1838 afgelรช is โ€ฆ

Geloftefees
13-16 Desember 2024

01/09/2024

Address

Vryheid
3002

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 12:00

Telephone

+27833818459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vegkop Gaste Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vegkop Gaste Huis:

Share