Gelukasem

Gelukasem Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gelukasem, None, Orania.

30/03/2026
“True peace comes with the discovery that we can respect the seasons of life with a spacious and undefended heart. In it...
28/03/2026

“True peace comes with the discovery that we can respect the seasons of life with a spacious and undefended heart. In it we learn to trust, to rest in the truth of the way things are, to willingly accept the measure of joy and sorrow we are given” — Jack Kornfield, USA, born 1945

Onse Vader wat in die hemele is,laat U Naam geheilig word.Laat U koninkryk kom.Laat U wil geskied,soos in die hemelnet s...
27/03/2026

Onse Vader wat in die hemele is,
laat U Naam geheilig word.
Laat U koninkryk kom.
Laat U wil geskied,
soos in die hemel
net so ook op die aarde.
Gee ons vandag
ons daaglikse brood,
En vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons
skuldenaars vergewe en lei
ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die
koninkryk en die krag
en die heerlikheid
tot in ewigheid.

Amen

Aankondiging in publieke belang....Ander akkomodasie plekke moet asb bedag daarop wees as bogenaamde dame hulle sou kont...
03/09/2025

Aankondiging in publieke belang....

Ander akkomodasie plekke moet asb bedag daarop wees as bogenaamde dame hulle sou kontak. Sy het lang stories, maak besprekings en beloftes van betalings, en dan loop alles op niks uit. Intussen verloor jy ander besigheid deur ander mense weg te wys. In my amper 13 jaar in die bedryf is ek selde so rondgeneuk soos met hierdie dame. As jy navraag kry van tel no 074 665 5668, hou maar bogenoemde in gedagte....

Many moons ago😁
11/08/2025

Many moons ago😁

Wat sè vir jou dat die Koorzens weer hier is?Die foto sè dit vir jou👍
21/07/2025

Wat sè vir jou dat die Koorzens weer hier is?

Die foto sè dit vir jou👍

Address

None
Orania
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gelukasem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share