Rondevue ini Bos

Rondevue ini Bos meer as n Wildsplaas, dit is n belewenis Stap of ry fiets deur die plaas en geniet die pragtige natuur, varslug en wild om jou.

'n Private Wildsplaas net voor Bela Bela.

50 hektar ongerepte Bosveld met 17 verskillende wildsoorte te sien, pragtige restaurante en bomas vir n skemerkelkie by die dam of sommer by jou huis of karavaan. Daar is verskillende huise om van te kies vanaf n 4 slaap tot en met n 10 slaap huis met of sonder lugversorging en onsuite badkamers. Vir die jonger garde of die nog jonk van hart gly oor die

dam met die Zipline , vat n romatiese roei om die dam, vang vis of geniet net die natuur vanuit die lapa. Raak gemaklik in die warm binnehuise swembad , geniet die rots swembad of sonbrand net langs die swembad op die lover groen grasperk. Rondevue beteken “ Bymekaar kom plek” daarom Rondevue ini bos. Ons leuse is “ Almal kom altyd terug” en ons strewe om dit so te hou. Ons bly klein en persoonlike aandig maak n groot versklil

Travel distances from main cities:

97 km from Pretoria
162 km from Johannesburg
171 km from Polokwane
200 km from Rustenburg
232 km from Middelburg

09/03/2026

Please note that Rondevue Game Lodge is our new profile name, formerly known as Rondevue Innibos, and we will continue to uphold the legacy of Eben Esterhuizen.

Kom maak gebruik van hierdie ongelooflike heerlike weggee specials!!!Net soos Rondevue kan...
08/09/2025

Kom maak gebruik van hierdie ongelooflike heerlike weggee specials!!!
Net soos Rondevue kan...

Kom maak gebruik van hierdie smaaklike weggee "spesial" net hier Rondevue ini Bos
17/03/2025

Kom maak gebruik van hierdie smaaklike weggee "spesial" net hier Rondevue ini Bos

08/03/2025
Hier gaan ons alweer met ons gewilde Mozambique aand. Kom geniet ons gees net hier ini bos......
26/11/2024

Hier gaan ons alweer met ons gewilde Mozambique aand. Kom geniet ons gees net hier ini bos......

Kersfees is om die draai. Kom geniet hierdie speciale geleentheid saam met net hier ini bos.
21/11/2024

Kersfees is om die draai. Kom geniet hierdie speciale geleentheid saam met net hier ini bos.

Kom ondersteun die bokke saam met ons en kom geniet ons gees.......
21/11/2024

Kom ondersteun die bokke saam met ons en kom geniet ons gees.......

Bring die hele familie en kom geniet ons wel bekende Mozambique aand saam met ons......
21/11/2024

Bring die hele familie en kom geniet ons wel bekende Mozambique aand saam met ons......

Hier gaan ons alweer met ons gewilde Mozambique aand. Moet dit asseblief nie misloop nie........
19/11/2024

Hier gaan ons alweer met ons gewilde Mozambique aand. Moet dit asseblief nie misloop nie........

Address

-24. 891630, 28. 374252
Warmbad
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rondevue ini Bos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rondevue ini Bos:

Share

Category