Sethlura Bush Camp

Sethlura Bush Camp For small weddings, family reunions, conferences, birthday celebrations ect. We are +- 65km from Bel Come and enjoy the tranquility of the bushveld.

We are +- 65km from Bela Bela (Warmbaths) driving towards Thabazimbi. This is in the Limpopo area. Sethlura is an exclusive self catering bush camp which accommodates a maximum of 20 guest. This is ideal for family or friends get-togethers, small company team building or small conferences. (Catering will be provided for company functions)

We are close to shops and fuel facilities. Meet at the bar

for drinks, play some pool, darts or board games. If you need some down time, relax in the pool or whirlpool bath, enjoy the atmosphere at the fire pit, or just relax in the garden while doing some bird watching. THINGS TO DO:

Swimming Pool, Bar/Pool Table, Board Games, Bird Watching, whirlpool bath, Karaoke, Waterslide

IN THE AREA:

Golf & Game Drives

Heerlike hoender te koop
09/11/2024

Heerlike hoender te koop

Kom geniet n heerlike vakansie of net n vinnige wegbreek.
09/11/2024

Kom geniet n heerlike vakansie of net n vinnige wegbreek.

Naweek en vakansie verblyf
16/06/2024

Naweek en vakansie verblyf

07/06/2024
Al gewonder wat sal gebeur as jy of jou geliefdes* In n ongeluk betrokke is en bewusteloos is en    nie kan praat nie* '...
28/05/2024

Al gewonder wat sal gebeur as jy of jou geliefdes
* In n ongeluk betrokke is en bewusteloos is en
nie kan praat nie
* 'n Ouer het wat Dementia het of Alzheimers het
En verdwaald is
* 'n Persoon wat Asma, Alergiè of ernstige
Siekte toestand het
* Skoolkind wat op toer gaan en verlore raak

Met die I.C.E - INCASE OF EMERGECY kaartjie doen die praatwerk vir jou of jou geliefdes, julle noodkontakte kan dadelik in kennis gestel word
* Met ID foto vir maklike identifiseering
* 4 nood kontakte en cell nr
* Mediese fonds besonderhede en Mediese
toestande op die kaartjie vir onmiddelike hulp

Vir meer inligting, kontak my gerus op
082 890 3833 - Sonette

Lus vir n lekker wegbreek naweek,  kom kuier vir ons hier in die hartjie van die bosveld, maak gebruik van ons winter aa...
27/05/2024

Lus vir n lekker wegbreek naweek, kom kuier vir ons hier in die hartjie van die bosveld, maak gebruik van ons winter aanbod

Vir verdere inligting
082 890 3833

Valentine's wegbreek naweek van 16-18 Februarie R1400 vir n paartjie vir die naweekWeet nie wat om vir vroulief of jou l...
01/02/2024

Valentine's wegbreek naweek
van 16-18 Februarie R1400 vir n paartjie vir die naweek

Weet nie wat om vir vroulief of jou liefie te gee vir Valentine nie, bederf haar met n heerlike wegbreek naweek bed en ontbyt by Sethlura boskamp

Sethlura boskamp is n rustige plekkie wat 15km van die hoofpad af is en 65km van Warmbad en as jy wil wegbreek van jou besige lewe en die stilte van die bos soek is die net die regte plekkie vir jou

Ons bied die volgende
Oopplan 2, 4 en 6 bed toegeruste eenhede wat elk sy eie pvt braai het

1 x 2 bed en
1 x 4 bed het n pvt jaquzzie by die eenhede

Swembad en 12 sitplek verhitte kuierbad
Lapa met tafeltennis, dart bord en verskeie Bord spelletjies
Put put baan
Kroeg met pool tafel
Boma

Perfek vir familie byeenkomste, verjaarsdag vieringe of net n lekker saam kuier met jou vriende
Kamp huisves 1 tot 24 gaste

Vir voledige pryslys en inligting as jy dalk n ander naweek wil kom
Sonette 082 890 3833

Het jy n bietjie bosveld liefde nodig,  kom kuier hier by ons in die hartjie van die bosveldSethlura boskamp is gelee 65...
08/01/2024

Het jy n bietjie bosveld liefde nodig, kom kuier hier by ons in die hartjie van die bosveld

Sethlura boskamp is gelee 65km van Bela Bela in die Limpopo gebied en bied die volgende
* Swembad en 12 sitplek verwarmde kuierbad
* Oopplan 2, 4 & 6 bed toegeruste eenhede
* 1 × 2 bed & 1 x 4 bed het privaat Jaquzzies
* Kroeg area met pool tafel
* Restuarant vir ontbyt & ligte middagetes
* Lapa met tafeltennis, dartbord, verskeie
bord speletjies, kaart speletjies & kuier area
* Putt putt baan
* Boma vir n lekker kampvuur kuiertjie

Idiaal geskik vir familie, en vriende saamtrekke of kom alleen
Kamp huisves 1tot 24 gaste in toetaal

Goed om in die omgewing te doen
Waterberg roete
Olifant sanctuary
Groot kat sanctuary
Zip line
Wildritte by n groot wildsplaas

Koste wissel van R450 tot R1100

Vir bespreekings
Sonette 082 890 3833

KANSELASIE 2 BED & 6 BED 16DE TOT 21 DESHet jy n blaaskansie nodig,  kom kuier hier by ons in die hartjie van die bosvel...
03/12/2023

KANSELASIE 2 BED & 6 BED 16DE TOT 21 DES

Het jy n blaaskansie nodig, kom kuier hier by ons in die hartjie van die bosveld en herlaai jou baterye vir die res van die jaar

Sethlura boskamp is gelee 65km van Bela Bela in die Limpopo gebied en bied die volgende
* Swembad en 12 sitplek verwarmde kuierbad
* Oopplan 2, 4 & 6 bed toegeruste eenhede
* 1 × 2 bed & 1 x 4 bed het privaat Jaquzzies
* Kroeg area met pool tafel
* Restuarant vir ontbyt & ligte middagetes
* Lapa met tafeltennis, dartbord, verskeie
bord speletjies, kaart speletjies & kuier area
* Putt putt baan
* Boma vir n lekker kampvuur kuiertjie

Idiaal geskik vir familie, en vriende saamtrekke of kom alleen
Kamp huisves 1tot 24 gaste in toetaal

Goed om in die omgewing te doen
Waterberg roete
Olifant sanctuary
Groot kat sanctuary
Zip line
Wildritte by n groot wildsplaas

Koste wissel van R550 tot R1100

Vir bespreekings
Sonette 082 890 3833

Address

Hoewe 39 Kromdraai
Warmbaths

Telephone

+27828903833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sethlura Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sethlura Bush Camp:

Share