Afstap Safaris

Afstap Safaris Afstap Safaris is situated in the Soutpansberg region, near Waterpoort, Limpopo. Each lodge and property is booked exclusively per booking

With two seperate beautiful properties, each with their own unique style lodge, we cater to a variety of groups.

13/05/2026

We have some jackal youngsters that enjoy greeting our guests on their way to the lodge along the main road🐾

26/04/2026

Roaming wild, living free...🦒🦒

Golden skies, fresh earth, and the quiet promise of the wild...At Afstap Safaris, even the journey feels like magic.
23/04/2026

Golden skies, fresh earth, and the quiet promise of the wild...
At Afstap Safaris, even the journey feels like magic.

19/04/2026

Lightning lighting up the sky tonight at Afstap ⚡⚡

14/04/2026

Spreading the Afstap Safaris vibe...

06/04/2026

Some Afstap scenery...

31/03/2026

Afstap Safaris sien uit vir die VivoMacnab 1-3 Oktober!

Bespreek julle plekke manne!!

There are still a few spots available at our Grootte Schuur Lodge for the 2026 hunting season!Contact 0781882599 or maro...
30/03/2026

There are still a few spots available at our Grootte Schuur Lodge for the 2026 hunting season!

Contact 0781882599 or [email protected] for a pricelist or to make a booking.

Afstap Safaris is 'n trotse borg van die CVO Skool Vivo MacNab en nooi alle jagters om die inisiatief te ondersteun!VIVO...
24/03/2026

Afstap Safaris is 'n trotse borg van die CVO Skool Vivo MacNab en nooi alle jagters om die inisiatief te ondersteun!

VIVO MACNAB 2026 | 1–3 Oktober | Vivo, Limpopo

CVO Skool Vivo, ’n Christelike, onafhanklike Afrikaanse skool in die noorde van Limpopo, nooi jou uit na ’n besondere nuwe fondsinsamelingsprojek: die Vivo Macnab.

Ons is die enigste Afrikaans enkelmedium-skool binne ’n 100 km-radius, en deur die jare kon ons groei en uitbou danksy die genade van God en gemeenskapskrag. Jaarliks samel ons skoolgemeenskap meer as R3 miljoen in om ons rol in die Afrikaanse onderwyslandskap volhoubaar te bly vervul.

Wat is ’n Macnab?
Dit is ’n jaguitdaging in die hart van die Bosveld waar jagters hul vernuf en vermoë toets deur ’n bok te jag, ’n voël te skiet en ’n vis te vang — alles binne ’n 12-uur venster.

Wat is ingesluit?
Jou pakket sluit in:

verblyf in ’n egte Bosveld-lodge
heerlike aandetes
jou bok, voël en vis

Jagplase word op die aand van 1 Oktober getrek.
By die Grootbok Macnab word die bokspesie ook daardie aand toegeken. Die verrassingspakkie kan insluit:
Zebra, Blouwildebees, Nyala of Kudu.

Vir grootwildjagters is daar ook vanjaar 3 Bosveld-buffels beskikbaar — ’n ervaring wat nog lank om die kampvuur onthou sal word.

Jagters het ook die geleentheid om hul vleis te skenk, sodat ons Helpjag kan ondersteun om Afrikaner-kleuters te voed, asook die skool se vaardigheidsontwikkelingsinisiatiewe.

Kom toets jouself in die Bosveld en word deel van ’n saak wat werklik saak maak.

Google Form vir besprekings / belangstelling:
https://forms.gle/rHi5sAZGtymGmvpN6

Kontak ons gerus vir die inligtingsboekie vir meer besonderhede, of indien jy belangstel.

Address

Farm Mellet
Waterpoort

Telephone

+27781882599

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afstap Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afstap Safaris:

Share

Category