Die Kliphuis & Die Ou Huis S/C

Die Kliphuis & Die Ou Huis S/C Situated on the N9 between Willowmore and Aberdeen, Die Kliphuis & Die Ou Huis Self-Catering Units offer comfortable Karoo Farm Style Accommodation.

Dit is so lekker om te lees dat mense hul kuiertjie hier by Oppi-Vlak geniet het. Dankie vir fie positiewe terugvoer
22/04/2022

Dit is so lekker om te lees dat mense hul kuiertjie hier by Oppi-Vlak geniet het. Dankie vir fie positiewe terugvoer

N9, Willowmore, South Africa

10/08/2017

Hoop al ons gaste wat kom deelneem aan die Trans Baviaans, rus lekker voor die strawwe rit. Sterkte vir elk van jul.

Vanoggend het die Boerbokke besluit om te kom more se by die "Die Ou Huis"
10/08/2017

Vanoggend het die Boerbokke besluit om te kom more se by die "Die Ou Huis"

24/04/2017

Visit our website to have a view at our farmstall. http://www.oppi-vlak.co.za/padstal.php

Oppi-vlak offers accommodation that is unique to the South African experience. Nestled in the heart of the Karoo within the Eastern Cape borders.

Hoe geseënd is ons nie om hierdie mooi met ons kliënte te deel!!!
01/04/2017

Hoe geseënd is ons nie om hierdie mooi met ons kliënte te deel!!!

31/03/2017

Our Website is live!!! Visit: http://www.oppi-vlak.co.za/index.php

Net soos die res van die Karoo, kom ons hier reg met min, geen “fancy” disse nie, maar wat jy kry word voorberei deur plaaslike hande. Bedien op ’n eenvoudige manier... asof jy een van die huis-mense is.

07/03/2017

Die Kliphuis en Die Ou Huis bied die perfekte slaap en bly plek vir Jagters wat na lang dag in die veld hulle eie unieke jagstories wil kom deel.

03/03/2017

When last did you look up into the skies and waited patiently to see a shooting star.... Why not book a weekend away and breathe in the beautiful Karoo autumn evenings.

02/03/2017

Get away from the financial year end stress - we will ensure that you have a wonderful stay in the most beautiful Karoo !

15/02/2017

Een van die dae kan ons kliënte aanlyn bespreek. Ons is baie opgewonde!

Address

N9 Between WIllowmore & Aberdeen
Willowmore

Telephone

0834214409

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kliphuis & Die Ou Huis S/C posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share