N12 Veldmotel

Call Directions Contact the business

N12 Veldmotel Jou ideale stop langs die N12

Jou beste vriend hoef nie by die huis te bly wanneer julle by ๐—ก๐Ÿญ๐Ÿฎ ๐—ฉ๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—บ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—น kom kuier nie!๐Ÿ“ N12 Veldmotel | Tussen Kimbe...
13/10/2026

Jou beste vriend hoef nie by die huis te bly wanneer julle by ๐—ก๐Ÿญ๐Ÿฎ ๐—ฉ๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—บ๐—ผ๐˜๐—ฒ๐—น kom kuier nie!

๐Ÿ“ N12 Veldmotel | Tussen Kimberley en Warrenton

๐Ÿป ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฒ ๐—ฌ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ ๐—•๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ!Koue drankies, lekker kos en goeie geselskap โ€“ wat meer het โ€™n mens nodig? ๐Ÿ“ Ons sien jul...
12/10/2026

๐Ÿป ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฒ ๐—ฌ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ ๐—•๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ!

Koue drankies, lekker kos en goeie geselskap โ€“ wat meer het โ€™n mens nodig?

๐Ÿ“ Ons sien julle by ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐——๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—บ!

๐——๐—ข๐—˜๐—ฃ๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐˜๐—ผ ๐—ก๐Ÿญ๐Ÿฎ ๐—ฉ๐—˜๐—Ÿ๐——๐— ๐—ข๐—ง๐—˜๐—Ÿ | ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฒDie N12 Veldmotel is trots om deel te kon wees van die eerste Doepies 2 Veldmotel fietsri...
11/10/2026

๐——๐—ข๐—˜๐—ฃ๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐˜๐—ผ ๐—ก๐Ÿญ๐Ÿฎ ๐—ฉ๐—˜๐—Ÿ๐——๐— ๐—ข๐—ง๐—˜๐—Ÿ | ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

Die N12 Veldmotel is trots om deel te kon wees van die eerste Doepies 2 Veldmotel fietsrit!

Dit was โ€™n voorreg om die fietsryers en hul ondersteuners na afloop van die 55 km-rit te verwelkom vir iets lekkers om te eet, ietsie om te drink en โ€™n welverdiende ruskans.

En natuurlik sal die N12 Veldmotel โ€œAchilles-Hillโ€ nie sommer vergeet word nie! โ€™n Steil uitdaging wat die fietsryers se bene behoorlik getoets het, maar met โ€™n asemrowende uitsig as beloning bo-op die koppie! ๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธโ›ฐ๏ธ

Baie dankie aan Doepies Koffiehuis en die SKEMA 2 SEA 2.0 -span vir die inisiatief. Ons sien uit daarna om hierdie geleentheid weer in die toekoms saam aan te bied.

11/10/2026
๐—ก๐˜‚๐˜‚๐˜ ๐—ผ๐—ฝ ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐——๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—บ ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐˜†๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜Kom geniet ons heerlike Hoenderschnitzel, bedien met โ€™n vars slaai of aartappel skyfi...
10/10/2026

๐—ก๐˜‚๐˜‚๐˜ ๐—ผ๐—ฝ ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐——๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—บ ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฝ๐˜†๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜

Kom geniet ons heerlike Hoenderschnitzel, bedien met โ€™n vars slaai of aartappel skyfies en โ€™n romerige sous.

โ€™n Heerlike nuwe toevoeging tot ons spyskaart wat jy beslis moet kom probeer!

๐Ÿ“ Die Doringboom Kroeg & Restaurant | N12 Veldmotel

Waar die dag stadig tot rus kom en die Noord-Kaapse hemel sy mooiste kleure wys. Sรณ lyk โ€™n sonsak by die N12 Veldmotel.๐ŸŒพ
08/10/2026

Waar die dag stadig tot rus kom en die Noord-Kaapse hemel sy mooiste kleure wys. Sรณ lyk โ€™n sonsak by die N12 Veldmotel.๐ŸŒพ

๐—ก๐—ฒ๐—ฒ๐—บ ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ถ๐˜€ - ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜๐˜†๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟโ€ผ๏ธKom geniet lekker kos, iets koud om te drink en โ€™n ontspanne atmosfeer langs die N12...
06/10/2026

๐—ก๐—ฒ๐—ฒ๐—บ ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ถ๐˜€ - ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜๐˜†๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟโ€ผ๏ธ

Kom geniet lekker kos, iets koud om te drink en โ€™n ontspanne atmosfeer langs die N12.

๐Ÿ’ ๐—ก๐˜‚๐˜‚๐˜ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฎ๐—ธ!Tjerries โ€“ kersies verstroop in brandewyn. โ€™n Heerlike bederfie met โ€™n bietjie skop! Kom kry joune by ...
02/10/2026

๐Ÿ’ ๐—ก๐˜‚๐˜‚๐˜ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฎ๐—ธ!

Tjerries โ€“ kersies verstroop in brandewyn. โ€™n Heerlike bederfie met โ€™n bietjie skop!

Kom kry joune by Die Padstal.

Tjerries

Address

Corner Of N12 And R374, Windsorton Road
Windsorton
8510

Telephone

+27726230091

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N12 Veldmotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to N12 Veldmotel:

Shortcuts

Share

Category