20/05/2026
✨🪩 70 Jaar van vakansieherinneringe… en ons vier dit in styl! 🪩✨
Net soos Spotify sy 20ste bestaansjaar vier het, vier ATKV-Natalia nou ’n ongelooflike 70 jaar van familievakansies, lag, son, see en onvergeetlike oomblikke 🌊☀️
En om die feesvieringe nóg beter te maak… 🎉
🎊 30% AFSLAG op ALLE woonstelle wanneer jy aanlyn bespreek vir ’n minimum van 2 nagte!
📅 Verblyfdatums: 12 – 30 Mei 2026
📅 Besprekingsdatums: 11 – 28 Mei 2026
💙 Geniet:
✔️ Semi-privaat strand
✔️ Elektries verhitte swembad
✔️ Waterglybaan pret
✔️ Veilige familie-omgewing
🛎️ Dis die perfekte tyd om jou volgende Suidkus-wegbreek te bespreek!
💻 Bespreek nou:
https://natalia.co.za/bespreek/
📞 031 916 4545
📧 [email protected]