13/05/2026
Ag, nou kykโฆ dis darem nie elke dag wat iemand by die lodge inloop en jou sommer laat terugdink aan al daai lekker TV-aande nie! ๐
My man het onlangs die voorreg gehad om Hรฉlรจne Truter te verwelkom โ vir baie van ons altyd "Tannie Poppie van Vetkoekpaleis".
Volgens hom was dit nie net oor wie sy is nie, maar hoe lekker en gemaklik sy is โ sommer een van daai mense wat jy voel jy ken al jare!
En soos net hy kan, het hy gemaak dat sy sommer vinnig tuis voelโฆ โn vuurtjie aangesteek in die sitkamer, koffie-stasie reggesit (ja, selfs nรก ure!), en natuurlik โn goeie geselsie ingewerk ๐
Sy het hierdie mooi woorde vir ons gelos:
โ๐๐ฆ๐ข๐ถ๐ต๐ช๐ง๐ถ๐ญ ๐ท๐ช๐ฆ๐ธ ๐ง๐ณ๐ฐ๐ฎ ๐ฐ๐ถ๐ณ ๐ด๐ถ๐ช๐ต๐ฆ. ๐๐ฆ ๐ธ๐ช๐ญ๐ญ ๐ฃ๐ฆ ๐ฃ๐ข๐ค๐ฌ. ๐๐ฉ๐ฆ ๐ฐ๐ธ๐ฏ๐ฆ๐ณ ๐ณ๐ฆ๐ข๐ญ๐ญ๐บ ๐ธ๐ฆ๐ฏ๐ต ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ฆ๐น๐ต๐ณ๐ข ๐ฎ๐ช๐ญ๐ฆ ๐ต๐ฐ ๐ฎ๐ข๐ฌ๐ฆ ๐ถ๐ด ๐ค๐ฐ๐ฎ๐ง๐ฐ๐ณ๐ต๐ข๐ฃ๐ญ๐ฆ. ๐๐ฆ ๐ฆ๐ท๐ฆ๐ฏ ๐ฎ๐ข๐ฅ๐ฆ ๐ข ๐ง๐ช๐ณ๐ฆ ๐ง๐ฐ๐ณ ๐ถ๐ด ๐ช๐ฏ ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ญ๐ฐ๐ถ๐ฏ๐จ๐ฆ ๐ข๐ฏ๐ฅ ๐ด๐ฆ๐ต ๐ถ๐ฑ ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ค๐ฐ๐ง๐ง๐ฆ๐ฆ ๐ด๐ต๐ข๐ต๐ช๐ฐ๐ฏ. (๐๐ฉ๐ช๐ด ๐ธ๐ข๐ด ๐ข๐ง๐ต๐ฆ๐ณ ๐ฉ๐ฐ๐ถ๐ณ๐ด.)โ
Dis sulke oomblikke wat mens weer laat besef hoekom ons so lief is vir wat ons doen โค๏ธ
Hier by ons is jy nie net โn gas nie โ jyโs sommer vinnig deel van die storie.
Ons sien uit om jou ook te verwelkom! ๐ฟ