13/09/2026
Thank you all for being such amazing first clients at Orca la vida! Your support means the world to us as we launch, and we can't wait to keep working together."❤️❤️
Dit was bje lekker en als was bje gemaklik en die huis was bje mooi en uitstekend bje mooi ons viral die upstairs en die binne braai geniet met koue weer enso ons sal beslis wee n booking maak en die badkamers was 💯die beste . En die balcony sea view was ook tops 👌🏻ons beslis ons gate uit geniet😁😊