Tolbos Backpackers

Tolbos Backpackers Welcome to Worcester. Traveling, visiting or in town for work? Join us at Tolbos Backpackers

The

25/08/2026

A little bragging is allowed when you’ve earned it.

We’re proud to share that 𝘽𝙚𝙘𝙠𝙝𝙪𝙞𝙨 𝙝𝙖𝙨 𝙧𝙚𝙘𝙚𝙞𝙫𝙚𝙙 𝙖 𝙇𝙚𝙠𝙠𝙚 𝘼𝙬𝙖𝙧𝙙 𝙛𝙧𝙤𝙢 𝙇𝙚𝙠𝙠𝙚𝙎𝙡𝙖𝙖𝙥, recognising excellent guest feedback and consistent hosting excellence.

For us, Beckhuis has always been about more than a place to stay. It’s about good food, beautiful spaces, warm hospitality and making our guests feel at home.

Thank you to every guest who has stayed with us, shared a meal with us and taken the time to leave a review. This one is because of you.

.co.za

15/08/2026
40 boys van George by Tolbos.
14/08/2026

40 boys van George by Tolbos.

BAIE STERKTE

Die Noordjies wens al drie ons Worcester hoërskole, HTS Drostdy, Worcester Gimnasium en Hoërskool Montana baie sterkte toe met hul interskole wat die naweek plaasvind.

Daar heers in ons dorp hierdie naweek met al drie hoërskole se interskole wat op hul eie tuis sportgronde plaasvind. HTS Drostdy meet kragte teen Hoërskool Outeniqua, Worcester Gimnasium teen Hoërskool Hermanus en Hoërskool Montana teen Hoërskool Swellendam.

Wat 'n lekker voorreg vir ons dorp om 'n propvol naweekprogram vol rugby, netbal, hokkie, gees en samehorigheid te kan vier!

Ons wens vir elke hoërskool is dat sportmangees sal seëvier en dat elke speler, afrigter, ondersteuner en ouer hul hoërskool met trots sal verteenwoordig.

Ons bloed is die naweek rooi, blou en geel ter ondersteuning van elke oud-Noordjie wat hierdie naweek hul beste gaan gee.




Beleef HTS Drostdy Worcester Gymnasium Hoërskool Montana - Worcester ❤️💙💛

12/08/2026
02/08/2026
25/07/2026

Van Nederland na Worcester....vir 'n koppie koffie en kos. ☕🇳🇱🇿🇦

Ons het die voorreg gehad om 'n wonderlike toergroep uit Nederland by ANNABeleef te ontvang. Hulle toerleier, Johan, het ná ons Carte Blanche-insetsel besluit om ANNABeleef by hul reisplan in te sluit.

Om te d**k dat 'n storie wat op televisie vertel is, mense van die ander kant van die wêreld na ons klein koffiewinkel in Worcester bring, bly vir my ongelooflik.

'n Groot dankie aan Johan vir sy vertroue en aan elke gas wat saam met ons gekuier het. Julle besoek het ons dag besonders gemaak.

Een van die gaste, Jessica, het hierdie pragtige 5⭐ Google-resensie agtergelaat:

"Tijdens onze rondreis door Zuid-Afrika hier geluncht. Wat een fantastische plek met een bijzondere geschiedenis. We hebben heerlijk gegeten en genoten van de gastvrijheid. Absolute aanrader!"

("Tydens ons rondreis deur Suid-Afrika het ons hier middagete geëet. Wat 'n fantastiese plek met 'n besondere geskiedenis. Ons het heerlik geëet en die gasvryheid geniet. 'n Absolute aanbeveling.")

Dankie aan elke persoon wat ANNABeleef ondersteun – of jy van Worcester, elders in Suid-Afrika of van die ander kant van die wêreld kom.
Julle help ons om aan te hou droom, aan te hou bou en elke dag met nuwe hoop ons deure oop te maak.

📍ANNABeleef (Ou Tronk) Distilleryweg 2 Worcester
📞 0716103232
📧 [email protected]

liefde ANNA
BELEEF | INSPIREER | LEEF

Address

5 Bird Avenue
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tolbos Backpackers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share