28/07/2026
Dis Blomme tyd in die Weskus🏵
Beplan jou roete met die hulp van Die Burger se Blommebylae en staan 'n kans om te wen!
Pryse sluit in 'n heerlike ontbyt by Weskus Padstal of Pizza vir 2 by Strandkombuis
Om deel te neem
1. Neem 'n kreatiewe foto van die Swartland Toerisme bladsy in die Blommebylae by een van ons 5 Yzerfontein adverteerders soos hieronder by Yzerfontein Sea Sport
2. Plaas die foto in die 'comments'
3.👍die post
Die wenners sal 28 Augustus aangekondig word. Hoe kreatiewer die foto hoe beter jou kanse!🏵