Roodeplaat Lodge

Roodeplaat Lodge Three fully equipped self-catering chalets, sleeps 15/18 people in total, situated 10km from town. Very private with lovely views.
(1)

P R Y S L Y S2024
05/03/2024

P R Y S L Y S

2024

08/05/2023

Got to love nature!

Everyone needs a place to retreat;A spot where the world grows quiet enough for  the soul to speak!This is it!
08/05/2023

Everyone needs a place to retreat;
A spot where the world grows quiet enough
for the soul to speak!

This is it!

Ons is reg vir die nuwe jag seisoen oppad!Hugo Groenewald
14/02/2022

Ons is reg vir die nuwe jag seisoen oppad!

Hugo Groenewald

Dit is amper weer sulke tyd!JAG SEISOEN 2021!  🦌🦌🦌🦌Talle wild beskikbaar asook lekker jag pakkette. Boek nou jou plek by...
02/02/2021

Dit is amper weer sulke tyd!
JAG SEISOEN 2021! 🦌🦌🦌🦌

Talle wild beskikbaar asook lekker jag pakkette.

Boek nou jou plek by Andrè 082 7877850 om teleurstelling te voorkom.
Slegs 180km buite Bloemfontein.

Ons is nie net oop tydens Jag seisoen nie, maar reg deur die jaar!  Perfekte wegbreek van β€˜n besige lewe slegs 180km bui...
23/11/2020

Ons is nie net oop tydens Jag seisoen nie, maar reg deur die jaar!

Perfekte wegbreek van β€˜n besige lewe slegs 180km buite Bloemfontein.

Kom kry rus vir jou siel saam met jou man of vrou, gesin of net lekker kuier saam met vriende!

Drie baie privaat, ten volle toegeruste selfsorg chalets.
Chalet 1 - dubbelbed + 4 enkelbeddens
Chalet 2 - dubbelbed + 5 enkelbeddens
Chalet 3 - 2 dubbelbeddens + 2 enkelbeddens.
Koste: R 400 pppn, R200 pppn (kinders onder 16)
OF R1 200 per nag vir Chalet 1
R1 500 per nag vir Chalet 2 en 3
Minimum 2 nagte verblyf. Bespreek asb. ten minste 2 dae vooraf.
Pad geskik vir bakkies en SUV's.

Kontak Andrè Steyn by 082 78 77850

Nog β€˜n lekker jag agter die rug.Dankie Magda Jvv Piater en Wallace vir julle ondersteuning. πŸ¦ŒπŸƒπŸ¦ŒπŸƒ
25/06/2020

Nog β€˜n lekker jag agter die rug.
Dankie Magda Jvv Piater en Wallace vir julle ondersteuning. πŸ¦ŒπŸƒπŸ¦ŒπŸƒ

Every day is a good day when you hunt        Eerste jag vir die seisoen        🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌Hugo Groenewald
14/06/2020

Every day is a good day when you hunt
Eerste jag vir die seisoen
🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌🦌
Hugo Groenewald

Roodeplaat Lodge Jagpakette:Vroulike Diere:1 Swartwildebees1 Blesbok1 SpringbokR4000 vir die pakkie(30 pakette beskikbaa...
07/06/2020

Roodeplaat Lodge Jagpakette:

Vroulike Diere:
1 Swartwildebees
1 Blesbok
1 Springbok
R4000 vir die pakkie
(30 pakette beskikbaar)

Vroulike Diere:
1 Blouwildebees
1 Blesbok
1 Springbok
R5000 vir die pakkie
(30 pakette beskikbaar)

🦌Lechwe ooie R2500
πŸƒπŸπŸ¦ŒπŸ¦“ Talle ander wild beskikbaar. Sien pryslys aangeheg op fotos.

3 Ten Volle toegeruste Chalets geleΓ« in die Suid-Oos Vrystaat.
Kan 15 mense in totaal slaap. Minimum van 2 nagte slaap. R450 p.p per nag.
Slagkamer, Koelkamer, Jagbakkie alles by pryse ingesluit.

Vir meer inligting skakel AndrΓ© by:
082 787 7850

~Nature is not a place to Visit, it is home~ πŸ™πŸ’¦πŸ’¦πŸŒΏπŸŒΏSien uit na β€˜n lekker jagseisoen🦌🦌🦌
14/03/2020

~Nature is not a place to Visit, it is home~
πŸ™πŸ’¦πŸ’¦πŸŒΏπŸŒΏ

Sien uit na β€˜n lekker jagseisoen🦌🦌🦌

Snow on the Maluti Mountains during winter
09/11/2017

Snow on the Maluti Mountains during winter

Address

Matheystraat 42
Zastron
9950

Telephone

+27827877850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodeplaat Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category