Maanlig Oord Witbank

Maanlig Oord Witbank - Visvang Oord
- Kampeer Staanplekke
- Chalets
- Kroeg
- Restaurant
- Venue

07/04/2026

04 April 2026 Easter at Maanlig Oord🐰

Vir meer inligting kontak Maanlig Oord Witbank 0796269392.(Ps! As die foon nie geantwoord word nie, laat asb 'n sms of e...
20/03/2026

Vir meer inligting kontak Maanlig Oord Witbank 0796269392.
(Ps! As die foon nie geantwoord word nie, laat asb 'n sms of email [email protected] en ons kontak julle terug.

Dis weer tyd vir saam kuier, visvang en gesonde kompetisie onder mekaar hier by Maanlig Oord.  Kontak asseblief vir Adri...
15/01/2026

Dis weer tyd vir saam kuier, visvang en gesonde kompetisie onder mekaar hier by Maanlig Oord.

Kontak asseblief vir Adri by Laerskool Kragbron vir alle inskrywings, besprekings en inligting vir die naweek.

Adri: 082 454 8396 / 083 290 3633 of
[email protected]

1 day to go. Ons gaan lekker dans en kuier.Gratis ingang.Eie eet goed toegelaat maar geen koelerbokse, daar is kontant k...
30/12/2025

1 day to go.

Ons gaan lekker dans en kuier.

Gratis ingang.

Eie eet goed toegelaat maar geen koelerbokse, daar is kontant kroeg.

079 626 9392

Dis weer sulke tyd - Kom dans die nuwe jaar in saam ons

Gratis ingang
Geen eie koelerbokse daar is n kontant kroeg

079 626 9392

Address

Naauwpoort
EMalahleni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maanlig Oord Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maanlig Oord Witbank:

Share

Category