Clanwilliam Accommodation

Clanwilliam Accommodation Self-catering, B&B and budget options for every traveller — Clanwilliam stays that feel like home.

We offer the whole range, no matter what your reason for travel is... Clanwilliam Accommodation is the answer!

01/06/2026

Sophia is kwaad vandag, sy is aan die skel!

Sy hoop almal se Maandag is nie so Blou soos haar Maandag nie!

Liefde vir julle almal!
Clanwilliam Span

30/05/2026

( Luister met klank )
Clanwilliam: 30 Mei 2026
Hierdie is hoe die dorp se water lyk , NA twee filter en sand filter stelsels!

Ons is dankbaar om te sê vir ons gaste koop ons skoon water, en vir wasgoed ry ons skoon tenke aan... maar hierdie is die realiteit van die dorp se water... wat probeer ons hiermee sê?

Voor jy Clanwilliam besoek... maak seker die gastehuis wat jy besoek, bied bruikbare / drinkbare water!

19/05/2026

Clanwilliam se water is ONDENKBAAR vuil... amper Swart... maar by ń gastehuis moet wit goed wit bly, so Sophia en span dra nou maar bakke SKOON water wat aangery word deur ons "Maintance span ".

Hoop die probleem word gou opgelos, gelukkig het ons gaste baie stoner water as wat in Clanwilliam op hede is!

Kom kuier by ons!

071 383 1388

16/05/2026

Clanwilliam dam : THE AFTERMATH!
Lyk dit nie verskriklik nie? Dit lyk ongelooflik sleg na die swaar reën.

Die water in ons krane is ook Bruin Swart en dit blyk die munisipaliteit kry dit nie skoon nie, juis oor hierdie dik laag wat bo-op dam se water lê!



Bron : Onbekend

15/05/2026

Vredendal brug : THE AFTERMATH

Hier kan jul op die video baie duidelik sien DIE SKADE IS GROOT.
Die vraag op almal se lippe bly... gaan die brug gou weer brykbaar wees?



Bron : Onbekend

Vredendal se brug : THE AFTERMATH 😔            Bron : Onbekend
15/05/2026

Vredendal se brug : THE AFTERMATH 😔



Bron : Onbekend

Klawer se trein-brug! Skade werklik groot vir Matzikama die keer na die reën!            Bron : Onbekend
14/05/2026

Klawer se trein-brug! Skade werklik groot vir Matzikama die keer na die reën!



Bron : Onbekend

Foto is nie baie duidelik nie... maar Vredendal se brug op hede. . . Vraag wat op almal se lippe is...Gaan die brug veil...
14/05/2026

Foto is nie baie duidelik nie... maar Vredendal se brug op hede. . .
Vraag wat op almal se lippe is...
Gaan die brug veilig wees na die water? Dit lyk of hy redelik skade gekry het!

Vir almal wat die kant toe toer, maak maar eers seker watter paaie is toeganklik voor jy ry!



Foto Bron: Onbekend

13/05/2026

Die vloei op Vredendal se brug is baie sterk... Kom ons hoop hierdie brug hou! Skade van die omgewing is so so groot!

Klawer se brug het sopas gebreek..Skade raak net al hoe groter, ons is stil, maar die skade regtig groot by die pad en s...
13/05/2026

Klawer se brug het sopas gebreek..

Skade raak net al hoe groter, ons is stil, maar die skade regtig groot by die pad en strukture die jaar!



Foto Bron: Carl

Address

10 Leipoldtstreet
Clanwilliam
8135

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clanwilliam Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Clanwilliam Accommodation:

Share