16/08/2026
π PENSIOENARISSE β JULLE IS BAIE WELKOM! π
Kom geniet βn heerlike wegbreek by die pragtige en baie gemaklike Peacehaven Holiday Flats PH206 in Scottburgh β met fantastiese pensioenaris-afslag! π
π Word wakker met βn asemrowende see-uitsig en die rustige klank van die branders.
β
Slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes en 1 kind
β
Onbeperkte Wi-Fi
β
Slim-TV
β
Gefiltreerde water
β
βn Groot strand-sambreel vir ons gaste se gebruik
β
Reg oorkant die hoofstrand
β
Naby winkels, geriewe en heerlike restaurante
β
Swembad en pragtige grasperk
β
Braaigeriewe met βn fantastiese see-uitsig
β
Speelkamer
β
Wassery/laundromat in die gebou
β
Veilige parkering
β
Sekuriteit
β
Hysbakke
β
Watervoorraad beskikbaar indien nodig
ποΈ Alles wat jy nodig het vir βn gemaklike, ontspanne en sorgvrye vakansie by die see is binne maklike bereik.
π Peacehaven Holiday Flats PH206, Scottburgh Suidkus
π Adele Venter β 082 575 8649