Eigevis Group of Companies

Eigevis Group of Companies Mission: Our sound principles is the foundation of the business, our values the cornerstone.

10/06/2026

Kom loer gerus in en vul jou vrieskas met LAM PRODUKTE πŸ₯©πŸ”₯

Terwyl voorraad hou!

09/06/2026

EVERY BUSINESS - BIG/SMALL - ARE INVITED!!

🌟 VELDDRIF CHAMBER OF COMMERCE / SAKEKAMER 🌟

πŸ“’ MEMBERS' EVENING 2026

Join us for an evening of networking, insightful discussion, and valuable economic perspectives.

🎀 Guest Speaker:
Nicky Weimar
Chief Economist, Nedbank

πŸ’¬ Discussion Topic:
✨ Yesterday, Today and Tomorrow! ✨

Gain insight into where we've come from, where we are today, and what lies ahead for businesses and our local economy.

πŸ“… Date: 18 June 2026
πŸ“ Venue: Soverby Lapa
πŸ•• Time: 18h00 for 18h30

🍽️ Enjoy a delicious menu including fresh bread, hearty soups, coffee, koeksisters, and carrot cupcakes.

πŸ’΅ Entrance Fee: R100 per person

πŸ‘₯ A panel discussion will follow, featuring:
β€’ Johnny Da Silva
β€’ Frank Stuyck
β€’ Rev. Elize Stander
β€’ Ge**er Basson
β€’ Rick Thiart
β€’ Nomonde Nglangisa

πŸ“ž RSVP: Vicky – 081 591 0815
πŸ“… RSVP before 15 June 2026

This promises to be an informative and engaging evening where members can share ideas, discuss challenges, and explore opportunities for future growth.

We look forward to seeing you there!

03/06/2026

πŸ”₯HIERDIE WEEK SE SPECIALS! πŸ”₯

Top gehalte vleis teen fabriekpryse! πŸ₯©πŸ’₯

Spaar meer, koop slim en vul jou vrieskas teen ongelooflike pryse.

πŸ“ Kom besoek ons vandag nog.
⏳ Solank voorraad hou!

02/06/2026

πŸ”₯ ONE DAY SPECIAL ONLY! πŸ”₯

Moenie hierdie ongelooflike spesiale aanbod misloop nie – net vir EEN DAG beskikbaar terwyl voorraad hou!

πŸ₯© Gehalte vleis teen uitstekende pryse
πŸ“ Besoek Sandboskraal Meat Packers vandag
⏰ Special slegs geldig vir vandag

Kom kry joune voordat dit uitverkoop is‼️

Op 28 Mei 2026 is die amptelike opening van die nuwe De Drift Winkelsentrum met trots gevier. Die geleentheid is bygewoo...
29/05/2026

Op 28 Mei 2026 is die amptelike opening van die nuwe De Drift Winkelsentrum met trots gevier. Die geleentheid is bygewoon deur Carel Mienie, Uitvoerende Hoof, en Kobus Eigelaar, Voorsitter van die Eigevis Groep. Tesame met Earl Kahn, FinansiΓ«le Bestuurder en Wimpie Rossouw, Fasiliteitsbestuurder van die Paternoster Groep.

Die opening van die winkelsentrum merk ’n belangrike mylpaal vir die gemeenskap en skep nuwe geleenthede vir plaaslike ondernemings en inwoners. Die bestuur het hul waardering uitgespreek teenoor almal wat tot die sukses van die projek bygedra het.

Alle nuwe winkels word hartlik verwelkom, en die wens is dat elke onderneming voorspoed, groei en sukses in hul nuwe tuiste sal beleef. πŸ₯‚

28/05/2026

Vandag was n geskiedkundige gebeurtenis vir die dorp. Gaan besoek De Drift winkelsentrum op die hoek van Voortrekker straat en Ankoveld straat. πŸ‘πŸΌ

28/05/2026

27/05/2026

πŸ₯©πŸ”₯ FABRIEKSWINKEL SPECIALSπŸ”₯πŸ₯©
Top gehalte vleis teen fabriekpryse.
Maak jou vrieskas vol en spaar groot!

πŸ“ Kom kuier vandag by ons fabriekwinkel
βœ”οΈ Vars vleis
βœ”οΈ Groot specials
βœ”οΈ Beste pryse

Moenie uitmis nie‼️

Address

32 De Villiers Street Harbour Area Laaiplek
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0227831125

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eigevis Group of Companies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eigevis Group of Companies:

Share