Accommodation Cape Agulhas

Accommodation Cape Agulhas Accommodation available in Cape Agulhas, Struisbaai and Langezandt Estates

12 - 16 Junie Langnaweek in Struisbaai is die plek om te wees. Lekker warm kaggels, en Sonskyn daggies maak dit jou eers...
04/06/2026

12 - 16 Junie Langnaweek in Struisbaai is die plek om te wees. Lekker warm kaggels, en Sonskyn daggies maak dit jou eerste keuse!! Whats up Sanelle op 079 183 9790 om ons specials te sien. Hier is 'n link na die huise wat oop is vir hierdie datums.
https://book.nightsbridge.com/34455
Kom kuier by ons en kry bietjie rus voor dit baie koud raak.

02/06/2026

❤️‍🔥❤️‍🔥❤️‍🔥

26/05/2026

Goeie more, ek sien baie mense doen navrae hier op my advertensies. Ek is nie heel dag op facebook nie. Met alle navrae kontak my groot asb op die whatsup nommer 079 183 9790 Met datums hoeveel mense dan maak dit makliker vir my om julle so gou moontlik te help. Groete Sanelle

Call now to connect with business.

ALLE PRYSE OP DIE WEBSITE IS NOU VERANDER MET DIE WINTER EKSTRA AFSLAG.  WHATSUP NET JOU DATUMS EN HOEVEEL MENSE EN EK S...
20/05/2026

ALLE PRYSE OP DIE WEBSITE IS NOU VERANDER MET DIE WINTER EKSTRA AFSLAG. WHATSUP NET JOU DATUMS EN HOEVEEL MENSE EN EK STUUR DIE LINKS 079 183 9790

Book your dream getaway at the most Southern Tip of Africa. Accommodation Cape Agulhas Accommodation Cape Agulhas is a rental agency that offers self-catering homes, units and apartments in Agulhas and Struisbaai. Accommodation comprises various fully furnished apartments, units or holiday homes tha...

Terugvoering van gaste wat in Duikerstr 32 gebly het.
18/05/2026

Terugvoering van gaste wat in Duikerstr 32 gebly het.

STRUISBAAI WINTER AFSLAG TOT EINDE AUGUSTUS!!!   Steenbok 12 slaap 8 mense 100 meter van die swemstrand af met alle geri...
18/05/2026

STRUISBAAI WINTER AFSLAG TOT EINDE AUGUSTUS!!! Steenbok 12 slaap 8 mense 100 meter van die swemstrand af met alle geriewe. Geen Wi-Fi bring jou dstv decoder en kaart en kom onstspan in Struisbaai. Was R3000 per nag nou slegs R1500 per nag en R900 skoonaak en linne. Skakel Sanell op 079 183 9790 met jou DATUMS, HOEVEEL MENSE EN WATTER HUIS JY IN BELANG STEL

SPESIALE AANBOD – " STRUISIES "Langezandt Estates, Struisbaai! 🌊Ontsnap na die pragtige Struisbaai en geniet luukse kusl...
15/05/2026

SPESIALE AANBOD – " STRUISIES "Langezandt Estates, Struisbaai! 🌊

Ontsnap na die pragtige Struisbaai en geniet luukse kuslewe by Langezandt Estates vir 'n onoortreflike winterspesiaal!

🏡 Was: R2800 per nag
🔥 NOU ALLEEN: R1600 per nag

📅 Spesiaal geldig tot einde Augustus

Slaap 8 mense max
Ontspan, ontspan, en ervaar die bekoring van Struisbaai se strande, vars seelug en rustige omgewing teen 'n fraksie van die normale prys. Perfek vir paartjies, gesinne, of 'n naweekwegbreek!

✅ Luukse akkommodasie
✅ Naby die strand
✅ Veilige en rustige landgoed
✅ Ideale winterontsnapping

📞 Bespreek nou voordat datums vol is!



Skakel Sanelle op 079 183 9790
website : www.accommodationcapeagulhas.co.za

14/05/2026

Ek sit vandag weer specials op met ander huise met die krag kon ek niks doen nie. Ons het darem na 3 dae weer krag prys die here!!!

13/05/2026

ESKOM POWER OUTAGE UPDATE
Tuesday, 12 May 2026, 19:45

1. The Elim farms area and Protem farming areas remain without electricity supply. Eskom teams are still busy with restoration work, however severe weather conditions and strong winds are making repair work difficult and dangerous.

2. Struisbaai, L’Agulhas and Suiderstrand remain without electricity supply. Eskom poles are currently lying on the ground opposite Andrews Field. Eskom expects replacement poles to arrive from Brackenfell tomorrow. Repair work will commence as soon as all required equipment is on site. The area is currently very wet and muddy, making access difficult.

3. Electricity supply has been restored to Napier, Arniston and Bredasdorp. Residents are requested to contact the standby number for household electricity faults. Streetlight complaints can be reported to the municipal offices tomorrow.

The next update will be communicated tomorrow at 09:00.

We thank residents for their continued patience and understanding.

---

ESKOM KRAGONDERBREKING OPDATERING
Dinsdag, 12 Mei 2026, 19:45

1. Die Elim-plaasgebiede en Protem-plaasgebiede is steeds sonder elektrisiteit. Eskom-spanne is steeds besig met herstelwerk, maar weens die weerstoestande en sterk wind is herstelwerk moeilik en gevaarlik.

2. Struisbaai, L’Agulhas en Suiderstrand is steeds sonder elektrisiteit. Eskom-pale lê tans op die grond oorkant Andrews Field. Eskom verwag môre vervangingspale vanaf Brackenfell. Herstelwerk sal begin sodra al die nodige toerusting op die terrein is. Die terrein is tans baie nat en modderig, wat toegang bemoeilik.

3. Elektrisiteit is herstel na Napier, Arniston en Bredasdorp. Inwoners word versoek om die bystandnommer te skakel vir huishoudelike kragprobleme. Straatlig-klagtes kan môre by die munisipale kantore aangemeld word.

Die volgende opdatering sal môre om 09:00 gekommunikeer word.

Ons bedank inwoners vir hul volgehoue geduld en begrip.

12/05/2026

Address

36 Duiker Street
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accommodation Cape Agulhas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Accommodation Cape Agulhas:

Share