02/06/2026
Kort jy 'n wegbreek vir 'n paar dae?? Dan het ons net die regte ding vir jou. Kom rus by ons in die natuur se stilte, off-the-grid, in jou eie wood-fired hot tub met ons LANGTERMYN VERBLYF OPSIE:
Bespreek DIREK BY ONS VIR DIE LANGTERMYN VERBLYF OPSIE: Bespreek 4 nagte of meer & kry 25% afslag op akkommodasie tariewe PLUS ons Wintersaanbod "goodies"👇👇by🤗
ONS HET N KORTTERMYN VERBLYF OPSIE OOK: Bespreek 2 OF 3 NAGTE & KRY:
15% AFSLAG OP DIE AKKOMMODASIE TARIEWE PLUS ONS AANBOD GRATIS BY:
Die aanbod sluit in:
🎁 THAT FOOD NATURAL SPICE GRINDERS, RUBS OR MISS JL HALL'S WORCESTER SAUCE
🎁 R90 Meat VOUCHER OR SISKA'S ART COLLECTION ITEMS
🎁 JIREH DAIRIES CHEESE OR AFFIPLAAS BOERSEEP PRODUCTS;
🎁 ELANA'S JAMS or ORGANIC BOTTLED SALADS / CHUTNEYS ;
🎁 A BOTTLE OF WINE, HANEPOOT, JERIPIGO, NON-ALCOHOLIC CHAMPAGNE, LEMON CORDIAL, GRENADILLA CORDIAL or LAHARNA OLIVES
🎁 VARSgebak HOMEMADE COOKIES & MARSHMALLOW FONDANT COOKIES or 1 OF LEA ROOIBOS TEA'S RANGE.
Die aanbod is geldig tot 31Augustus 2026. Jy kan ' n bespreking maak vir ENIGE TYD van die jaar.
Ons is net 25km buitekant Swellendam, in die rigting van Heidelberg.
So vat 'n bietjie af en kom kuier by ons ; kom skop daai skoene uit en kom sit in jou eie wood-fired hot tub o💦🔥🥂
Vergeet van tyd & kom geniet die stille natuurskoon, met 'n uitsig oor die berge en die helderste sterre in die nag.
En bring jou woef saam; ons het 2 troeteldiervriendelike huise 🐾
Ons het 3 selfsorgeenhede , off the grid. Als werk op solar en gas. Hier maak ons gebruik net van reënwater.
🐾Vlakvark kan 5persone akkommodeer en is troeteldiervriendelik;
✴️Meerkat, die log cabin, is ontwerp vir die romantiese wegbreek vir paartjies en
🐾BushCat is ons luukse karavaan eenheid vir 2persone en is ook troeteldiervriendelik.🐾
Onthou om een van ons plaasontbyte, platters, sourdough pizza's, milkshakes, cappucino's, mocktails &nog vele meer te kom uitprobeer.
VIR MEER INLIGTING; BESOEK ONS WEBWERF: https://asjas1043.wixsite.com/believers-destiny/rates-contact-us
WHATSAPP: 064 177 3946
EMAIL: [email protected]